Klap Daai Vlieg! Letter-, Getal- en Vormherkenning

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

’n Aktiewe speletjie wat jong kinders help om letters, getalle, kleure en vorms te herken. Leerders leer deur te luister en die korrekte kaart vinnig te “klap” in ’n speelse reaksie-aktiwiteit.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kleinletters a–z
  • Hoofletters A–Z
  • Getalle 0–20
  • 2D-vorms (8 basiese vorms)
  • 3D-vorms (6 basiese vorms)
  • Kleure (11 basiese kleure)

Wat jy ontvang: 

  • 16 bladsye in kleur
  • 97 Kaartjies
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die kaarte uit
  • Plaas kaarte op tafel of muur
  • Roep ’n letter, getal, kleur of vorm uit
  • Leerder “klap” die korrekte kaart, gebruik ‘n vlieëplakkie vir ekstra pret
  • Nie taalspesifiek nie

Vaardighede:

  • Letterherkenning
  • Getalherkenning
  • Kleur- en vormherkenning
  • Luistervaardighede
  • Groot motoriese vaardighede

Teikengroep:

Voorskool-Gr 3