fbpx
,

Lettergrepe-knipkaartjies

R15,00

‘n Stel van 76 knypkaarte om die hoeveelheid lettergrepe in ‘n woord aan te dui. (Aflaaibare PDF)

SKU: LK Categories: , Tag:

Hierdie stelletjie knipkaartjies fokus op die verdeling van woorde in lettergrepe. Ideaal vir die beginner

Daar is 76 woordkaartjies van dierename:
* 1-lettergreep woorde (24)
* 2-lettergreep woorde (24)
* 3-lettergreep woorde (24)
* 4-lettergreep woorde vir groter uitdaging (4)

Sê die woord, tel die lettergrepe en dui die antwoord aan met ‘n wasgoedpennetjie.

Shopping Cart
Scroll to Top