

50 Blokraaie met 50 Temas
R50,00
Blokkiesraaisels met verskillende temas om woordeskat uit te brei, waar leerders met prente en ’n woordbank werk vir ondersteuning.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- 50 verskillende temas
- Woordeskat-uitbreiding
- Tema-gebaseerde leer
- Prentondersteuning
- Woordbank vir hulp
Wat jy ontvang:
- 50 blokkiesraaisels
- Een blokraai per bladsy
- Volkleur
Hoe om te gebruik:
- Tema-prente dien as leidrade
- Gebruik die woordbank indien nodig
- Ignoreer woordbank vir ekstra uitdaging
Vaardighede:
- Woordeskat-ontwikkeling
- Spelvaardighede
- Leesbegrip
- Probleemoplossing
- Konsentrasie
Teikengroep:
Graad 4–6. Ander ouderdomme kan ook baat vind.





