Hierdie wit-en-swart boekie bestaan uit 13 bladsye, tema-voorblad ingesluit, ideaal vir die grondslagfase.
Laat jou kind die werkkaarte na hartelus voltooi. Help waar nodig deur inligting soos kontaknommer, huisadres en geboortedatum in te skryf.
Werkkaarte sluit die volgende in:
- Inkleurprent-voorblad
- My naam
- Ek is ’n seun/meisie
- My lyf
- Ek lyk so
- My handafdruk
- Eendag as ek groot is
- My huis
- My kontaknommer
- My gunstelinge
- My stokperdjies
- My troeteldiere