Skryf en Ontwerp | Visuele Teks

R25,00

’n Visuele lees- en skryfboek wat taal, begrip en kreatiewe ontwerp kombineer. Leerders kyk na visuele tekste en maak hul eie ontwerpe met ’n doel en boodskap.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Advertensies
  • Webblad
  • Tydskrif-voorblad
  • Produketiket
  • Uitnodiging
  • Kalender
  • Resep
  • Boek- en DVD-omslag
  • Kreatiewe beplanning en ontwerp

Wat jy ontvang:

  • 20 volkleur werkkaarte
  • 10 visuele ontwerpe
Hoe om te gebruik:
  • Bestudeer elke visuele ontwerp
  • Beantwoord vrae oor doel en boodskap
  • Bespreek hoe die ontwerp betekenis oordra
  • Beplan en skep jou eie ontwerp
  • Voltooi skryf- en kreatiewe take

Vaardighede:

  • Visuele geletterdheid
  • Leesbegrip
  • Kritiese denke
  • Kreatiewe uitdrukking
  • Kommunikasievaardighede

Teikengroep:

Graad 4–6