Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Klanke Dominoes" to your cart. View cart


Hierdie stel bevat 10 leesstukke oor plaasdiere, elk op sy eie bladsy. Die uitleg is lewendig en kindervriendelik, maar steeds ink-vriendelik.
Elke bladsy het:
- ’n kort, eenvoudige leesstuk in Afrikaans (Graad 1 HT-vlak).
- Meerkeusige-vrae om leesbegrip te oefen.
- Pragtige swart-en-wit prentjies wat kinders kan inkleur.
Hoe dit help:
✅ Help kinders om vloeiend te leer lees.
✅ Leer nuwe woordeskat.
✅ Leesbegrip word geoefen deur vrae wat by die teks aansluit.
✅ Die inkleurprente hou kinders betrokke en gemotiveerd.
✅ Ideaal vir klaskamergebruik, huiswerk of tuisonderrig.
Ideeal vir:
- Graad 1 HT leerders wat leer lees.
- Graad 2 HT leerders wat ekstra oefening nodig het.
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) leerders in Graad 1–3.
- Kan ook gebruik word vir remediërende lees by ouer kinders wat sukkel.





