🖤 Black November Week 1 is here!

Enjoy 50% off everything – even our newest resources.

Hurry, offer ends 1 November!

Ek Het, Wie Het | KVK-Speletjie

Original price was: R15,00.Current price is: R7,50.

’n Prettige klaskamerspeletjie wat leerders help om 89 KVK-woorde te oefen terwyl hulle klank-, luister-, praat- en leesvaardighede ontwikkel. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie stel prettige speelkaartjies is perfek vir ‘n klas- of groep om die lees van 89 konsonant-vokaal-konsonant- woorde te leer.

  • Versterk woordherkenning en klankvaardighede
  • Bevorder luister- en praatvaardighede
  • Bevorder en leesvloei

Hoe om te speel:

Deel al die kaartjies lukraak onder die leerders uit. Die speler met die begin-kaart lees hardop: “Wie het bus?” Die leerder met die regte kaart (“bus”) antwoord en gaan voort:“Ek het bus. Wie het rok?”. Die speletjie gaan aan totdat al die kaartjies gebruik is – ’n vinnige, prettige kettingreaksie waar almal betrokke is!

Laai af en druk uit, en kyk hoe jou leerders selfvertroue bou terwyl hulle pret het met klanke en woorde!