Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Getalle Dominoes
R10,00
Domino-speletjie om getalle en getalname te leer. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
96 teëls / 8 bladsye
‘n Prettige manier om getalle te oefen. Hierdie stel dominoes fokus op:
* Getalle 0-20
* Veelvoude van 10
* Getalle, getalname, tel en basiese optelsomme.
‘n Speler kan met slegs die getalle 0-20 speel en vir ‘n groter uitdaging veelvoude van 10 byvoeg. Geskik vir een of meer spelers. Reëls is ingesluit.





