Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Gogga-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, veelvoude, tel, getalpatrone, verdubbeling, halvering, getalname en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.
Vlak 1 = Graad 1.