Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Somme met... Robotte - Vlak 2" to your cart. View cart


Robotte-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, maal, deel, plekwaarde, woordsomme, raaisels en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.
Vlak 4 = Graad 4.