Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Graad R-alfabetpak
Original price was: R120,00.R60,00Current price is: R60,00.
‘n GROOT alfabetpak vir kinders wat nou begin om hul klanke te leer. Geskoei op die Letter van die Week-benadering. Volkleur. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
180 volkleur bladsye
* 154 aktiwiteite (7 bladsye per letter)
* 26 muurkaarte vir elke letter (a-z)
Dit is ideaal vir “Letter van die week”.
Bied ‘n lekker raamwerk om temas na hartelus mee uit te bou met jul eie keuses van dokumentêre videos, liedjies en gediggies, speletjies, voorlees van stories, kunsprojekte en uitstappies. Werkkaarte sluit in knip en plak, teken en inkleur, letterherkenning, lettervorming, wiskunde en kritiese denke.
Bonus: Beperkte aantal werkkaarte vir letters c, q, x en z.





