Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Idiome-kaartjies | Stel 1
R25,00
Leer 60 idiome op ‘n prettige, praktiese manier. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Leer 60 bekende idiome op ‘n speel-speel manier. Knip die idioom- en betekeniskaartjies uit en pak hulle op die ooreenstemmende prentjies op die kleur-gekodeerde bladsye.



