
Idiome-kaartjies | Stel 1
R25,00
Hierdie idiome-kaartjies help kinders om 60 Afrikaanse idiome en hul betekenisse op ’n speelse, visuele manier te leer. Leerders pas idiome uitgebeeld in prentjies en betekenisse bymekaar.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- 60 Afrikaanse idiome en uitdrukkings
- Betekenis van idiome
- Visuele voorstelling van idiome
- Woord- en betekenispassing
Wat jy ontvang:
- 15 kleur bladsye
- 5 bladsye met prent-idiome (12 per bladsy)
- 5 bladsye met idiome in woorde (12 kaartjies per bladsy)
- 5 bladsye met betekenisse (12 kaartjies per bladsy)
Hoe om te gebruik:
- Hou die prentbladsye as ’n volledige bladsy
- Knip die woord- en betekeniskaartjies uit
- Pas die idiome en betekenisse by die korrekte prente
- Gebruik as speelse leeraktiwiteit
Vaardighede:
- idiomebegrip
- woordeskat-ontwikkeling
- leesbegrip
- visuele leer
- taalvaardigheid
Teikengroep:
Graad 4–7
Ook beskikbaar:



