SOLD OUT
Jy sal die volgende 4 kalenders in Afrikaans ontvang:
- Volkleur skoolkaktus-tema – Week begin op Maandag.
- Volkleur skoolkaktus-tema – Week begin op Sondag.
- Wit-en-swart skoolkaktus-tema – Week begin op Maandag.
- Wit-en-swart skoolkaktus-tema – Week begin op Sondag.
Elke stelletjie kalenders bestaan uit 12 bladsye – een vir elke maand ontwerp vir A4-grootte papier en ‘n enkelbladsy jaarkalender wat op A4 of A3 gedruk kan word.