

Begin-Mid-Eindklanke | Knypkaarte
R15,00
’n Knypkaart-stel wat leerders help om beginklanke, middelklanke en eindklanke in eenvoudige woorde te identifiseer.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Beginklanke van woorde
- Middelvokaalklanke
- Eindklanke van woorde
- Basiese enkelklanke
Wat jy ontvang:
- 10 kleur bladsye
- 108 kaartjies
- B/M/E-etikette vir sortering
Hoe om te gebruik:
- Knip die kaartjies uit
- Sorteer kaarte met B (begin), M (middel) en E (einde) etikette
- Lamineer vir duursaamheid of gebruik as gewone werkkaarte
- Identifiseer die korrekte letter op elke kaart
- Gebruik ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld om die antwoord te kies
Vaardighede:
- Fonemiese bewustheid
- Klankherkenning
- Letterherkenning
- Vroeë leesvaardighede
- Visuele onderskeiding
- Fyn motoriese koördinasie
Teikengroep:
Graad R–1
Ook beskikbaar:
In Engels: Begin-Mid-End Sounds | Clip Cards





