

Klap Daai Vlieg! Letter-, Getal- en Vormherkenning
Original price was: R10,00.R5,00Current price is: R5,00.
’n Aktiewe speletjie wat jong kinders help om letters, getalle, kleure en vorms te herken. Leerders leer deur te luister en die korrekte kaart vinnig te “klap” in ’n speelse reaksie-aktiwiteit.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Kleinletters a–z
- Hoofletters A–Z
- Getalle 0–20
- 2D-vorms (8 basiese vorms)
- 3D-vorms (6 basiese vorms)
- Kleure (11 basiese kleure)
Wat jy ontvang:
- 16 bladsye in kleur
- 97 Kaartjies
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die kaarte uit
- Plaas kaarte op tafel of muur
- Roep ’n letter, getal, kleur of vorm uit
- Leerder “klap” die korrekte kaart, gebruik ‘n vlieëplakkie vir ekstra pret
- Nie taalspesifiek nie
Vaardighede:
- Letterherkenning
- Getalherkenning
- Kleur- en vormherkenning
- Luistervaardighede
- Groot motoriese vaardighede
Teikengroep:
Voorskool-Gr 3





