- You cannot add another "Klinkende Klanke Ouditiewe Oefeninge" to your cart. View cart

Lawwe Sinne met Woordsoorte
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Maak woordsoorte en sinbou lekker met woordkaartjies waarmee kinders lawwe sinne kan bou. Deur woorde te kombineer, oefen hulle om woordsoorte in konteks te herken en te verstaan hoe woorde saamwerk om sinne te vorm.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Sinbou met woordsoorte
- Besitlike voornaamwoord
- Byvoeglike naamwoord
- Selfstandige naamwoord
- Werkwoord
- Bywoord
- Voorsetsel
- Lidwoord
Wat jy ontvang:
- 2 sinboumatte wat langs mekaar pas
- 58 kleurgekodeerde woordkaartjies
- Volkleur weergawe
Hoe om te gebruik:
- Knip die woordkaartjies en sorteer dit volgens kleur.
- Plaas die woordkaartjies op die bypassende kleurblokke op die matte.
- Bou sinne, lees dit hardop en skryf dit neer.
- Ouer / onderwyser vra begipsvrae oor elke sin.
- Vervang woordkaartjies lukraak om nuwe, lawwe sinne te vorm.
Vaardighede:
- Herkenning en identifisering van woordsoorte
- Sinbou en sinsvorming
- Taalbegrip en grammatika in konteks
Teikengroep:
Graad 2–5
Ook beskikbaar:
In Engels: Silly Sentences with Parts of Speech



