Lawwe Sinne met Woordsoorte

Original price was: R20,00.Current price is: R10,00.

Maak woordsoorte en sinbou lekker met woordkaartjies waarmee kinders lawwe sinne kan bou. Deur woorde te kombineer, oefen hulle om woordsoorte in konteks te herken en te verstaan hoe woorde saamwerk om sinne te vorm.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Sinbou met woordsoorte
  • Besitlike voornaamwoord
  • Byvoeglike naamwoord
  • Selfstandige naamwoord
  • Werkwoord
  • Bywoord
  • Voorsetsel
  • Lidwoord

Wat jy ontvang:

  • 2 sinboumatte wat langs mekaar pas
  • 58 kleurgekodeerde woordkaartjies
  • Volkleur weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Knip die woordkaartjies en sorteer dit volgens kleur.
  • Plaas die woordkaartjies op die bypassende kleurblokke op die matte.
  • Bou sinne, lees dit hardop en skryf dit neer.
  • Ouer / onderwyser vra begipsvrae oor elke sin.
  • Vervang woordkaartjies lukraak om nuwe, lawwe sinne te vorm.

Vaardighede:

  • Herkenning en identifisering van woordsoorte
  • Sinbou en sinsvorming
  • Taalbegrip en grammatika in konteks

Teikengroep:

Graad 2–5

Ook beskikbaar:

In Engels: Silly Sentences with Parts of Speech

🎁
Black November Bonus!

Add R187,50 more to reach R250 and unlock an extra 10% off!

View Cart →