Leer oor Australië | Werkboek

R25,00

Ontdek Australië – ’n land bekend vir sy unieke wildlewe, asemrowende natuurskoon en ikoniese landmerke. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Leesstuk oor Australië
  • Ligging van Australië in die wêreld
  • Landsvlag
  • Nasionale simbole
  • Landswapen
  • Landslied
  • Amptelike tale
  • Tradisionele geregte
  • Hoofstad
  • State en streke
  • Interessante feite
  • Diere in Australië
  • Toeriste-besienswaardighede
  • Australiese inheemse mense
  • Kaartwerk-aktiwiteit (landmerke, populasie, klimaat)
  • Leë bladsy met lyntjies en spasie vir ’n foto of tekening
  • QR-kodes vir hulp met navorsing

Wat jy ontvang:

  • 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
  • volkleur weergawe
  • swart-en-wit weergawe

Vaardighede:

  • Leesbegrip
  • Identifisering en benoeming
  • Kaartwerk
  • Interpretasie van visuele inligting
  • Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
  • Knip, plak en skryf

Teikengroep:

Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.