




Leer oor Australië | Werkboek
R25,00
Ontdek Australië – ’n land bekend vir sy unieke wildlewe, asemrowende natuurskoon en ikoniese landmerke. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Australië
- Ligging van Australië in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Tradisionele geregte
- Hoofstad
- State en streke
- Interessante feite
- Diere in Australië
- Toeriste-besienswaardighede
- Australiese inheemse mense
- Kaartwerk-aktiwiteit (landmerke, populasie, klimaat)
- Leë bladsy met lyntjies en spasie vir ’n foto of tekening
- QR-kodes vir hulp met navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.








