Leer oor Namibië

R25,00

Aktiwiteitsboekie oor Namibië. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
Category:

20 bladsye per stel
Volkleur PLUS swart-en-wit
Slegs in Afrikaans

‘n Prettige inleiding tot Namibië, spesifiek vir laerskoolkinders wat reeds kan lees en skryf.
Aktiwiteite sluit in inkleur, knip-en-plak en naslaanwerk.

Inhoud:
Leesstuk – oorsig van Namibië
Waar in die wêreld is Namibië
Landsvlag
Nasionale simbole
Landswapen
Landslied
Amptelike tale
Tradisionele geregte
Hoofstad en landmerke
Interessante feite
Wilde diere in Namibië
Vir die toerus
Van kolonie tot vryheid
Ekstra kaart vir kaartwerk soos landmerke, populasie, klimaat ens.
Leë bladsy met lyntjies en plek vir ‘n foto of tekening om onderwerp by te voeg of om verder uit te brei.