Leer oor Namibië | Werkboek

R25,00

Ontdek Namibië – ’n land bekend vir sy ongerepte woestyne, rooi duine en diverse wildlewe. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Leesstuk oor Namibië
  • Ligging van Namibië in die wêreld
  • Landsvlag
  • Nasionale simbole
  • Landswapen
  • Landslied
  • Amptelike tale
  • Tradisionele geregte
  • Hoofstad en landmerke
  • Toeriste-besienswaardighede
  • Wilde diere van Namibië
  • Van kolonie tot vryheid
  • Kaartwerk: landmerke, populasie, klimaat
  • Interessante feite
  • QR-kodes vir navorsing

Wat jy ontvang:

  • 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
  • volkleur weergawe
  • swart-en-wit weergawe

Vaardighede:

  • Leesbegrip
  • Identifisering en benoeming
  • Kaartwerk
  • Interpretasie van visuele inligting
  • Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
  • Knip, plak en skryf

Teikengroep:

Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.