Klanke-bordspeletjies | Bondel

Original price was: R80,00.Current price is: R59,00.

Hierdie bondel van vier bordspeletjie is ontwerp om woorde met kort, lang, twee- en drieklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
  • Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
  • Tweeklanke (eu, ei, ie, ou, ui, oe)
  • Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
  • Lees-, spel- en tekenaktiwiteite
  • Rymaktiwiteite (in drieklank-speletjie)
  • Sowat 150 woorde per speletjie

Wat jy ontvang:

  • 4 afsonderlike bordspeletjie-stelle
  • Volkleur-bladsye
  • Aktiwiteitskaartjies
  • Leë kaartjies vir ekstra woorde
  • Voubare dobbelsteensjablone
  • Spelreëls
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die speletjies en kaartjies uit
  • Gebruik ’n voubare of standaard dobbelsteen
  • Trek kaartjies tydens spel
  • Voltooi lees-, spel-, teken- of rymaktiwiteite
  • 2+ spelers

Vaardighede:

  • Leesvaardighede
  • Spelakkuraatheid
  • Aandag en fokus
  • Woordeskatontwikkeling
  • Klankherkenning
  • Rymbewustheid
  • Beurtneem
  • Groepwerk

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer en sukkelende leerders kan dit ook gebruik.

Ook beskikbaar as enkelprodukte:

Kort klanke-bordspeletjie
Lang klanke-bordspeletjie
Tweeklanke-bordspeletjie
Drieklanke-bordspeletjie