




Leer oor Nederland | Werkboek
R25,00
Ontdek Nederland – ’n land bekend vir sy kanale, windpompe en ryk kultuur. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Nederland
- Ligging van Nederland in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Tradisionele geregte
- Hoofstad
- Streke
- Interessante feite
- Diere van Nederland
- Toeriste-besienswaardighede
- Geskiedkundige skilders van Nederland
- Kaartwerk: landmerke, populasie, klimaat
- Interessante feite
- QR-kodes vir navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.








