Hierdie stel flitskaarte fokus op die lees van moeiliker woorde met meer as een lettergreep.
Daar is 40 bladsye en altesaam 320 woorde:
- 2-lettergreep woorde (80)
- 3-lettergreep woorde (96)
- 4-lettergreep woorde (88)
- 5-lettergreep woorde (56)
Knip die kaartjie individueel uit en lamineer of plaas die volledige bladsye in ’n flip file.