Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

My Eerste Letterboek | Kleinletters
R25,00
‘n Skrifboekie vir die beginner wat nou leer om kleinletters te skryf. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
28 bladsye
Slegs kleinletters
Hierdie skrifboekie fokus SLEGS op die lettervorming van kleinletters – a tot z. Daar is een werkkaart per letter. Elke werkkaart het ‘n klank-assosiasie prentjie, voorbeeld van hoe die letter geskryf word, skrifoefeninge sowel as ‘n ouditiewe oefening. ‘n Ekstra twee bladsye bied eenvoudige skrifoefeninge van al die letters.
Ideaal vir die beginner.
Slegs volkleur.



