

Natrek-Inkleurboek
Original price was: R15,00.R7,50Current price is: R7,50.
Hierdie natrek-inkleurboek bied prettige aktiwiteite om potloodbeheer te ontwikkel. Leerders volg lyne en kleur prente in om fyn motoriese vaardighede te versterk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Natreklyne vir potloodbeheer
- Eenvoudige inkleurprentjies
- Prettige vorm- en lynwerk
Wat jy ontvang: What you receive:
- 25 bladsye
- Inkleurboek
- Swart en wit
Vaardighede:
- Potloodbeheer
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Aandag en fokus
- Visuele volgvaardighede
- Hand-oog-koördinasie
- Onafhanklike werk
Teikengroep:





