Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


31 bladsye
Wit-en-swart
‘n Stel van 31 dobbelsteen-speletjies wat dien as leesoefening van woorde met beginklank-kombinasies. Daar is een speletjie per kombinasie:
L-kombinasies (bl-; fl-; gl-; pl-; sl-; vl-)
R-kombinasies (br-; dr-; fr-; gr-; pr-; tr-; vr-; wr-)
S-kombinasies (sk-; sm-; sn-; sp-; st-)
K-kombinasies (kl-; kn-; kr-)
W-kombinasies (dw-; kw-; sw-; tw-)
J-kombinasies (sj-; tj-)
Drieklanke-kombinasies (skr-; spr-; str-)