Rol en Lees | Eindklank-kombinasies

R20,00

Dobbelsteen-leesspeletjies wat kinders help om woorde met eindklank-kombinasies vlotter te lees. Leerders rol, lees en herhaal woorde op ’n speelse manier om klankpatrone te versterk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Eindklank-kombinasies in Afrikaanse woorde
  • Klankpatroonherkenning
  • Speletjie-gebaseerde leesoefening
  • Eindklankkombinasies: -ks; -ld; -lf; -lk; -lm; -lp; -mp; -ms; -nd; -ng; -nk; -ns; -nt; -rd; -rf; -rg; -rk; -rm; -rp; -rs; -rt; -ts

Wat jy ontvang:

  • 22 swart-en-wit bladsye
  • 1 speletjie per eindklank-kombinasie
Hoe om te gebruik:
  • Gebruik ’n dobbelsteen en speel individueel of saam
  • Rol die dobbelsteen
  • Lees die ooreenstemmende lys woorde hardop
  • Kleur ‘n sterretjie vir elke keer wat ‘n lys gelees is
  • Herhaal vir ekstra leesvlotheid-oefening

Vaardighede:

  • leesvlotheid
  • klankherkenning
  • fonemiese bewustheid
  • woorddekodering
  • mondelinge lees

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

Rol en Lees | Beginklank-kombinasies