
Sneeuman-rymwoorde
R5,00
’n Prettige en praktiese aktiwiteit waar leerders sneeumanne bou deur rymwoorde te pas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Sorteer rymwoorde
- Herken woorde
- Identifiseer woordfamilies
- Identifiseer klankpatrone
Wat jy ontvang:
- 6 volkleur bladsye
- 12 sneeumanne om te bou
Hoe om te gebruik:
- Knip die stukke uit
- Pas en bou elke sneeuman met rymwoorde
- Gebruik as ‘n prettige klank- en woord-aktiwiteite
Vaardighede:
- Rymvaardighede
- Klankbewustheid
- Woordeskat-ontwikkeling
- Klankonderskeiding
- Vroeë leesvaardighede
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:
In Engels: Snowman Rhyme Words



