Skommel en Bou Eenvoudige Sinne

R35,00

Bou selfvertroue met sinsbou deur woorde te herrangskik om eenvoudige sinne te vorm. Die werkkaarte begin maklik en raak geleidelik meer uitdagend met minder leidrade.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Skommel woorde om sinne te bou
  • Lees en skryf van kort sinne
  • Gebruik van hoofletters en leestekens
  • Verskillende sinstrukture
  • Boompie-riglyn vir letterplasing

Wat jy ontvang:

  • 30 werkkaarte
  • 150 sinne
  • Swart en wit
Hoe om te gebruik: 
  • Vlak 1A: Bou eenvoudige sinne (3 woorde)
  • Vlak 1B: Bou langer sinne (4 en 5 woorde)
  • Vlak 1C: Meer uitdagend (4 en 5 woorde)

Vaardighede:

  • Sinsbou en -konstruksie
  • Lees- en skryfvaardighede
  • Woordvolgorde
  • Soorte sinstrukture
  • Hoofletters en leestekens
  • Taalontwikkeling
  • Handskrif

Teikengroep:

Graad 1. Ouer leerders wat ekstra oefening nodig het.