Spellingby Junior

R25,00

’n Prettige stel spel- en woordspeletjies wat vroeë spelvaardighede in die grondslagfase ondersteun. Aktiwiteite is in verskillende moeilikheidsvlakke verdeel vir maklike vordering.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Speloefening
  • Woordspelletjies
  • Klank-gebaseerde oefeninge
  • Progressiewe moeilikheidsvlakke

Wat jy ontvang: 

  • 30 swart-en-wit werkkaarte
Hoe om te gebruik:
  • Gebruik vir prettige spel-oefening of hersiening
  • Werk deur die vlakke van maklik na moeiliker
  • Gebruik as vinnige klas- of tuisaktiwiteite

Vaardighede:

  • Spelvaardighede
  • Klankherkenning
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Lees- en woordherkenning
  • Konsentrasie en geheue

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Spelling Bee Junior