Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Tweeklanke | A4-Plakkate
Original price was: R10,00.R5,50Current price is: R5,50.
‘n Stel van ses A4-grootte plakkate – een vir elke tweeklank-kombinasie (ei, ie, eu, oe, ou, ui). Volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Hierdie stel plakkate is ontwerp vir A4-grootte papier.
Die stel bestaan uit 6 plakkate, een vir elke tweeklank-kombinasie: ei, ie, eu, oe, ou, ui.
Die wit-en-swart weergawe vir veelsydige gebruik, is ook hierby ingesluit.
Plak dit teen die muur of gebruik dit saam met ander hulpbronne in ‘n lêer of werkboek.



