Kort Klanke | A4-Plakkate

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

Klankleer-plakkate met maklike woorde met kort klanke en bypassende prente. Dit is ’n eenvoudige visuele hulpmiddel vir daaglikse klank- en leesinoefening.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Maklike woorde met kort klanke
  • a, e, i, o, u asook y
  • Visuele klankvoorstelling
  • A4-plakkaatformaat

Wat jy ontvang:

  • 6 A4-plakkate
  • Een plakkaat per kort klank
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
  • Druk die plakkate uit en vertoon in leerarea of klas
  • Gebruik in lêer of werkboek
  • Gebruik as verwysing tydens lees en spelling-aktiwiteite

Vaardighede:

  • Kort klank-herkenning
  • Klankbewustheid
  • Leesondersteuning
  • Visuele leer
  • Woordpatroon-identifikasie

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar: