
Drieklanke | A4-Plakkate
Original price was: R10,00.R5,00Current price is: R5,00.
Klankleer-plakkate wat op woorde met drieklanke fokus en bypassende prente insluit. Dit is ’n eenvoudige visuele hulpmiddel vir daaglikse klank- en leesinoefening.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Woorde met drieklank-kombinasies
- aai, eeu, oei, ooi
- Visuele klankvoorstelling
- A4-plakkaatformaat
Wat jy ontvang:
- 4 A4-plakkate
- Een plakkaat per drieklank
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Druk die plakkate uit en vertoon in leerarea of klas
- Gebruik in lêer of werkboek
- Gebruik as verwysing tydens lees en spelling-aktiwiteite
Vaardighede:
- Drieklank-herkenning
- Klankbewustheid
- Leesondersteuning
- Visuele leer
- Woordpatroon-identifikasie
Teikengroep:
Graad R–3
Ook beskikbaar:



