


Tydlees | Knypkaarte
R50,00
Knypkaarte wat leerders help om tyd te oefen deur analoog horlosies, digitale tyd en tyd in woorde te gebruik.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Analoog-tyd (horlosiewysers)
- Digitale tyd
- Tyd in woorde
- Tydleesprogressie (maklik na gevorderd)
Wat jy ontvang:
- 24 bladsye
- 288 kaartjies
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Knip die kaartjies uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Gebruik ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld om die korrekte antwoord te kies
- Plaas bladsye in ’n flip file en merk antwoorde met ’n merker
Vaardighede:
- Tydlees
- Getalbegrip
- Logiese denke
- Visuele onderskeiding
- Aandag en fokus
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:
In Engels: Read the Time | Clip Cards






