




Leer oor Suid-Afrika | Werkboek
R30,00
Ontdek Suid-Afrika – ’n land bekend vir sy kultuur, natuurskoon en ryk geskiedenis. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Suid-Afrika
- Ligging van Suid-Afrika in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Hoofstede
- Provinsies
- Interessante feite
- Tradisionele geregte
- Diere in Suid-Afrika
- Toeriste-besienswaardighede
- Eerste inwoners – Khoisan
- Kaartwerk-aktiwiteit (landmerke, populasie, klimaat)
- Leë bladsy met lyntjies en spasie vir ’n foto of tekening
- QR-kodes vir hulp met navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.








