Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Woordeskat – Vocabulary
Original price was: R35,00.R19,25Current price is: R19,25.
‘n Stel van 360 kaartjies met die bypassende Afrikaanse en Engelse woorde vir die uitbreiding van woordeskat. (Aflaaibare PDF)
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
‘n Groot stel prentkaartjies met die bypassende woorde in beide Afrikaans en Engels om woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit. Sny die woorde af. Laat jou kind dan die woord(e) by die bypassende prente pas.
Die stel bestaan uit 360 kaartjies (45 bladsye) met verskeie temas:
* Afrika-diere / African animals (32)
* Aksie / Action (24)
* Groente en vrugte / Fruit and vegetables (32)
* Huis / House (32)
* Insekte / Insects (16)
* Klaskamer / Classroom (24)
* Klere / Clothes (24)
* Liggaam en emosies / Body and emotions (24)
* Natuur / Nature (24)
* Plaasdiere / Farm animals (8)
* Seediere / Sea animals (24)
* Sport / Sports (16)
* Troeteldiere / Pets (8)
* Tuin / Garden (24)
* Vervoer / Transport (24)
* Voedsel / Food (24)





