Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact



Hierdie stel flitskaarte bestaan uit 65 bladsye en 325 flitskaartjies wat op woordsoorte, hoofsaaklik vir ouer kinders in die laerskool, fokus. Knip die kaartjies uit, vou in die middel en plak; lamineer vir langdurige gebruik.
Die volgende woordsoorte word behandel:
Selfstandige naamwoorde:
* Soortnaam
* Eienaam
* Versamelnaam
* Massanaam
* Maatnaam
* Abstrak
Lidwoorde:
* Bepaalde lidwoord
* Onbepaalde lidwoord
Byvoeglike naamwoorde
Voornaamwoorde:
* Persoonlik
* Onpersoonlik
* Aanwysend
* Besitlik
* Betreklik
* Vraend
Voorsetsels:
* Vrye verbinding
* Vaste verbinding
Werkwoorde:
* Hoofwerkwoord
* Hulpwerkwoord van tyd
* Hulpwerkwoord van vorm
* Hulpwerkwoord van wyse
* Koppelwerkwoord
Telwoorde:
* Bepaalde hooftelwoord
* Onbepaalde hooftelwoord
* Bepaalde rangtelwoord
* Onbepaalde rangtelwoord
Bywoorde:
* Bywoord van tyd
* Bywoord van plek
* Bywoord van wyse
Tussenwerpsels
Voegwoorde