


Woordsoorte | Flitskaarte
R50,00
Woordsoorte help kinders om te verstaan hoe woorde in verskillende groepe werk. Met hierdie flitskaarte kan kinders woordsoorte op ’n eenvoudige en gestruktureerde manier oefen.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Selfstandige naamwoorde
(Soortnaam, Eienaam, Versamelnaam, Massanaam, Maatnaam, Abstrak) - Lidwoorde
(Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord) - Byvoeglike naamwoorde
- Voornaamwoorde
(Persoonlik, Onpersoonlik, Aanwysend, Besitlik, Betreklik, Vraend) - Voorsetsels
(Vrye verbinding, Vaste verbinding) - Werkwoorde
(Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord van tyd, Hulpwerkwoord van vorm, Hulpwerkwoord van wyse, Koppelwerkwoord) - Telwoorde
(Bepaalde hooftelwoord, Onbepaalde hooftelwoord, Bepaalde rangtelwoord, Onbepaalde rangtelwoord) - Bywoorde
(Bywoord van tyd, Bywoord van plek, Bywoord van wyse) - Tussenwerpsels
- Voegwoorde
Wat jy ontvang:
- 65 bladsye in kleur
- 325 flitskaartjies
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die flitskaarte uit
- Vou in die middel
- Plak kante aanmekaar (voorkant: vraag; agterkant: antwoord)
- Lamineer vir langdurige gebruik
- Gebruik vir hersiening en inoefening
Vaardighede:
- woordsoort-herkenning
- taalbegrip
- klassifikasie
Teikengroep:
Graad 4–6






