Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Skryf Sinne Werkboek
R25,00
Werkkaarte – Leer om sinne te skryf. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
21 Werkkaarte
3 Plakkate
Noudat woordbou onder die knie is, kan die skryf van sinne aangepak word. Hierdie boekie bied ‘n inleiding vir die beginner deur te kyk na hoofletters, leestekens, sinsoorte, sinsbou en hoe om kort, eenvoudige sinne met beskrywende woorde te verleng. Grondslagfase.





