

123 Kleimatte
R15,00
’n Stel prettige kleimatte vir jonger kinders wat tel en getalherkenning wil oefen.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Getalle 1–10
- Tel voorwerpe
Wat jy ontvang:
- 10 A4-kleimatte
- Volkleur
Hoe om te gebruik:
- Vorm die getalle met klei
- Voltooi die tienraam
Vaardighede:
- Getalherkenning
- Telvaardighede
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Visuele onderskeiding
- Hand-oog koördinasie
Teikengroep:
Graad R–1
Ook beskikbaar:
Kleure Kleimatte
ABC Kleimatte | Kleinletters
Vorms Kleimatte
Bondel: Kleimatte | Bondel





