Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact





Hierdie bondel bevat 4 stelle prettige kleimatte.
* ABC-kleimatte (26 kleimatte – een vir elke letter van die alfabet)
* 123-kleimatte (10 kleimatte – getalle 1 tot 10)
* Vorms-kleimatte (10 kleimatte)
* Kleure-kleimatte (11 kleimatte)
Ook in Engels beskikbaar.