Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Klanke-knipkaartjies | Begin-Mid-Eind
Original price was: R15,00.R7,50Current price is: R7,50.
Hierdie stel Afrikaanse knipkaartjies fokus op begin-, middel- en eindklanke. Ideaal vir beginner-lesertjies. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
9 bladsye
96 kaartjies
Hierdie stel knipkaartjies fokus op begin-, middel- en eindklanke. Knip uit, lamineer (opsioneel) en kies die regte letter / klank wat by die prentjie pas deur dit met ‘n wasgoedpennetjie of skuifspeld te knip. Die kaartjies is benoem om sortering te vergemaklik: B vir begin; M vir Middel en E vir eind.
Ideaal vir die beginnertjie vir klankherkenning, letterherkenning en fyn motoriese oefening.





