Begin-Mid-Eindklanke | Knypkaarte

R15,00

’n Knypkaart-stel wat leerders help om beginklanke, middelklanke en eindklanke in eenvoudige woorde te identifiseer.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Beginklanke van woorde
  • Middelvokaalklanke
  • Eindklanke van woorde
  • Basiese enkelklanke

Wat jy ontvang:

  • 10 kleur bladsye
  • 108 kaartjies
  • B/M/E-etikette vir sortering

Hoe om te gebruik:

  • Knip die kaartjies uit
  • Sorteer kaarte met B (begin), M (middel) en E (einde) etikette
  • Lamineer vir duursaamheid of gebruik as gewone werkkaarte
  • Identifiseer die korrekte letter op elke kaart
  • Gebruik ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld om die antwoord te kies

Vaardighede:

  • Fonemiese bewustheid
  • Klankherkenning
  • Letterherkenning
  • Vroeë leesvaardighede
  • Visuele onderskeiding
  • Fyn motoriese koördinasie

Teikengroep:

Graad R–1

Ook beskikbaar: 

In Engels: Begin-Mid-End Sounds | Clip Cards