SALE


Klankleer-Leeskaarte | Bondel
Original price was: R80,00.R59,00Current price is: R59,00.
’n Bondel van 4 stelle leeskaarte wat leerders help om klanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke: a, e, i, o, u asook y
- Lang klanke: aa, ee, oo, uu
- Tweeklanke: ei, eu, ie, oe, ou, ui
- Drieklanke: aai, eeu, oei, ooi
- Woordlees: Altesaam 403 woorde
- Sinlees: Altesaam 240 eenvoudige sinne
Wat jy ontvang:
- 40 A4 leeskaarte
- Volkleur weergawes
- Swart-en-wit weergawes
- 2 leeskaarte per klank
Hoe om te gebruik:
- Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
- Lees woorde en sinne hardop
- Gebruik prente vir begripsondersteuning
- Oefen een klank op ’n slag
Vaardighede:
- Leesvloei
- Klankherkenning
- Woordherkenning
- Begripslees
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.
Ook as enkelprodukte beskikbaar:
Kort Klanke-Leeskaarte
Lang Klanke-Leeskaarte
Tweeklanke-Leeskaarte
Drieklanke-Leeskaarte



