
Drieklanke-Leeskaarte
R20,00
’n Stel leeskaarte wat leerders help om drieklanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Drieklanke: aai, eeu, oei, ooi
- Woordlees: 58 woorde
- Sinlees: 48 eenvoudige sinne
Wat jy ontvang:
- 8 A4 leeskaarte
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
- 2 leeskaarte per klank
Hoe om te gebruik:
- Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
- Lees woorde en sinne hardop
- Gebruik prente vir begripsondersteuning
- Oefen een klank op ’n slag
Vaardighede:
- Leesvloei
- Klankherkenning
- Woordherkenning
- Begripslees
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.
Ook beskikbaar:



