Lang Klanke-Leeskaarte

Original price was: R20,00.Current price is: R10,00.

’n Stel leeskaarte wat leerders help om lang klanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Lang klanke: aa, ee, oo, uu
  • Woordlees: 95 woorde
  • Sinlees: 48 eenvoudige sinne

Wat jy ontvang:

  • 8 A4 leeskaarte
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe
  • 2 leeskaarte per klank
Hoe om te gebruik:
  • Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
  • Lees woorde en sinne hardop
  • Gebruik prente vir begripsondersteuning
  • Oefen een klank op ’n slag

Vaardighede:

  • Leesvloei
  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Begripslees

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.

Ook beskikbaar: