Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Begrip met Prentjies
R25,00
Prettige begripsoefeninge vir grondslagfase / Afrikaans EAT-leerders. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
22 Werkkaarte
Volkleur (kan in greyscale gedruk word)
Prettige begripsoefeninge vir beginners. Dit behels twee soorte aktiwiteite:
* Bestudeer elke prent, lees elke sin en dui aan of dit waar of vals is. (11 werkkaarte).
* Teken en kleur in volgens die instruksies (11 werkkaarte).
Hierdie boekie toets begrip, logiese denke en help ook met woordeskat-uitbreiding. Kan ook gebruik word vir visuele teks-oefeninge.
Nuwe weergawe (Sedert Mei 2023).





