Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


123 Kleimatte
R15,00
10 Prettige kleimatte om getalle te oefen. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
10 bladsye
Prettige kleimatte vir die jonger kinders wat leer tel en syferherkenning wil oefen. Hierdie stel bestaan uit 10 kleimatte van getalle 1 tot 10. Elke mat het drie klei-aktiwiteite: vorm die syfer, voltooi die prentjie en vul die tabel in. Kyk ook uit vir die ABC Kleimatte.





